Mamma – dogtertjie 4 jaar oud

“Situla was vir ons ‘n ‘one-stop solution’ en ‘n antwoord op elke gebed. Elke vorm van terapie is beskikbaar! Ons dogtertjie het vining aangepas, nie eers een dag gehuil nie en het baie geheg geraak aan al die personeel. Ons het binne die eerste twee weke gemerk dat sy meer interaktief is. Sy luister, antwoord en gee aandag. Daar’s meelewing. Alles nuwe dinge waaroor ons baie opgewonde is, en baie dankbaar voor is. Dankie Situla vir elke beantwoorde gebed, en elke ekstra myl en terapie! Ons waardeer julle so baie!”