Mamma – seuntjie 6 jaar oud

“Iemand het my verwys na Situla Kleuterskool. Die fantastiese onderwyseresse daar is toegespits om leerbehoeftes by kinders te identifiseer, uit te wys en hul dus dan te rehabiliteer deur arbeidsterapie, spraakterapie, spelterapie en kinderkinetika terapiesessies weekliks aan te bied in hul dagprogram. Hulle het absoluut ‘n passie vir kinders wat individuele leerbehoeftes het.”